Comments on: Going backwards

By: bushy
Die baas vroutjie dink sy weet alles en niemand kan haar iets vertel wat sy nie alreeds weet nie. Drie ouens het alreeds ‘n ander job gekry in die laste twee maande. Katvol vir al die gesukkle.

So yes mate, it took me a couple years to figure it out. I might be sitting on another rock but dodgy supervisors and management still make manage to piss one off daily – no change. Wiser I now know it is best to “abandon hope and embrace reality” – “there is an endless supply of loosers”…etc.

Met al die probleme, was dit nogtans ‘n gooie idee. Die paaie is goed, die busse en treins werk, die “girls” is mooi, ek dinge net daar los en volgende dag,week die goed is nog daar, kan die vensters van die kar oop los want ek hoef nie te “worry” nie want min goed word gesteel.

En ja, ek is al ‘n landsburger geword. Ek het probeer om my SA password te “renew”, maar na twee weke se gesukkel met die SA embassy se telephoon operator “doubly rolled-R’ed afrikaans and no understandable english” het ek dit gelos. Ongelooflik dat die SA embassy so werk in ‘n engels country!!! Na ‘n paar minute op die net, meeting ‘n maand later was ek ‘n aussie. My se gesukkel so my later kos toe ek my ma in kaapstad sien. FNB + SARB het my accounts including retirement account gevrees.

So now I say f**** SA.

Nice earing from you mate!!!

By: Etienne
liewe 4k, het niemand jou al afgedank nie?

genugtig … jou woorde is net soos JY dit kan se

hoe gaanit, leef jy nog? al landsburger geword?